Friday, December 2, 2011
Recycle this Christmas with La Reynette Centre
Spoeg, plak, teken en inkleur, dis hoe jy te werk gaan wanneer 'recycling' gedoen word. Hier is Anton Bosch besig om sy kersboom in te kleur.
Ouma Hettie van den Heever, links is 91 jaar oud en staan nie terug om aan al die verrigtinge deel te neem nie. Anton Bosch, Lilly Sella en Andries Koekemoer is soos altyd druk besig met die kunsklasse.
Hierdie keer moes Jenny Hugill nie veel verduidelik nie. Almal het sommer geweet wat om te doen. Dankie Jenny vir al die werk wat jy vooraf gedoen het sodat almal net kon inval en help!
Lilly Sella en Anton Bosch wys hier die kerskaartjies wat hulle vir hulle families gemaak het.

![]() |
'n Paar kerskaartjies van naby. Die gehalte daarvan oortref sommer nuwe kaartjies wat mens in die winkels te koopkry. Knap gedaan. Sommer mooi en 'n paar bome gered in dieselfde asem!!!! |
Wednesday, November 2, 2011
Shell we make Flowerpots?
All done Ladies!
Hettie van den Heever, 'n nuwe pasient by La Reynette Centre het haar eerste crafts met Jenny Hugill en Mary Binet geniet. Reinetta kom kyk na die mooi blompotjies wat met skulpies versier is. Anita, die pragtige en bekwame fisio wat gereeld kom om ons ou mensies op te kikker kyk ook na die ongewone skeppings.
It is with delight we see that Mary Binet, (to the far right) a retired occupational therapist, visits us regularly to lend a hand with the arts and crafts workshops.
Fishpaste bottles never looked this good!
a Closer view...
A View from the Top
Andries Koekemoer concentrates on his creation
Hettie and Mary to the right, and Andries and Jenny to the left. All completely engrossed in the task at hand.
Lilly Sella to the left, at last joined in...
As usual, they are bonding and chatting whilst they create with ease.
The putty is very sticky says Jenny, and the longer it takes me to apply it to the bottle, the more it gets stuck to my hands. YeYe, you wanted the job!
Andries Koekemoer bly saam met Lilly Sella werk tot die einde. Ek dink van almal, geniet hy julle klasse die meeste...
A GREAT BIG THANKS TO BOTH JENNY HUGILL AND MARY BINET FOR THE SELFLESS WORK THEY DO HERE.

Friday, October 21, 2011
Karen se mooi maak
Tannie Hettie van den Heever het Karen se spesiale dienste ervaar. Karen se mooi glimlag en gesindheid het die mooimaaksessie flink laat verby flieg.
Wie nodig krullers as hare so geblaas kan word...
Die mooiste mooi in die mooiste vrou is uitgebring.
Warm drukkies is wat jy kan verwag met Karen.

Thursday, September 29, 2011
X-MAS Placemats
Jenny Hugill is showing Andries Koekemoer what the wrong side of the collage looks like.
This is the right side of the collage that will be used as a placemat, says Jenny.
Danny Carvalho is also joining the crafts workshop today.
The placemat is almost done.
Love to see you laugh Mr. Calvalho
Oupa Tienie Matthyser caught a new breath since his 99th birthday on 16 Septemeber. Joining in again, I see!
Ahh, welkome geselskap onderbreek die sessie...
Matrone Coomans kyk hoe Mary Binet Oupa Tienie se plekmatjie vir my wys. Anton Bosch is nog besig met syne.
Nog 'n bietjie hier, nog 'n bietjie daar...
Nog nie heeltemal klaar nie tante Mary.
How does this look, says Anton Bosch. Very well done my man. Very well done!!
Die studente van Tswelope Nursing School wil ook speel. Andries Koekemoer het tot op die laaste gebly en hy het vier plekmatjies gemaak. Hoera vir Andries! Een is definitief vir my sussie, Nellie de Lange... die mooiste girl in die plek.

Monday, September 19, 2011
Tienie Matthyser se welverdiende 99ste Verjaarsdag
Suksesvolle boer en geliefde rugbyspeler het sy 99 ste verjaarsdag by ons gevier. Vrydag 16 September was ons almal hier by La Reynette Centre bederf met smul lekker happies uit die boonste rakke om oupa se verjaarsdag saam met hom te geniet. Alhoewel oupa Tienie in die laaste tyd baie swak was, weergalm sy bulder stem weer soos musiek in ons ore deur die huis. Oupa is 'n taai lat en ons almal hou duim vas dat ons volgende jaar 'n groot makietie vir sy 100ste verjaarsdag sal hou.
LEKKER VERJAAR OUPA. Ons almal is baie lief vir jou!
Waar of onwaar?
Oupa Tienie se oudste dogter Mien Aucamp, links, en by haar haar langeraad man Johan Aucamp is diep in geselskap met Tinus Oberholzer en Albert Minnaar aan die verste kant.
Aan die regterkant smul Mariana Basson en Cora Matthyser aan die lekkerrrr koek.
Een van die inwoners wat altyd die sonlig met oupa Tienie deel, Anton Bosch, kuier lekker saam op hierdie vrolike dag.
Ja, oupa, ek sien jou nog steeds. Lekker eet, lekker verjaar! Hoop die baie soentjies van die personeel was nie te veel vir die hart...
Mariana Basson, dogter, Cora Matthyser, skoondogter en Mien Aucamp, dogter, maak vir oupa wakker net vir 'n foto. Skaam julle sussies, pa begin al moeg word. Hiehie, het julle! Oupa het net skrefies oe oor... Julle staan verniet so lank hier!
Kyk hoe druk die vrouens hier by die linkerkant in. Haai, waar is oom Johan heen? Mien, jy beter gaan kyk!
Bakgat kleinseun, Tienie Aucamp wys hier hy is die grootste en die sterkste en die beste en dat hy al hierdie goeie goed van sy oupa ge-erf het.
'n Manne-erkennings druk soos ek nog nie voorheen gesien het nie. Oupa het beslis 'n groot indruk op Albert Minnaar gemaak.
Ok, Tinus Oberholzer, jy kan maar by ons reuse ingereken word!
O, hier is hy. Toemaar Mien, hy wou net kom wys hy is die langste in die familie...
Man, was oupa bly om hierdie twee mense te gesien het. Theuns & Minie Prinsloo het gesorg dat die gesmul nie einde kry nie met lekker roomys.
Oupa het egter later begin bulder dat hy wil slaap en dat hy moeg is.
Dankie vir almal wat hierdie dag vir oupa spesiaal gemaak het.
Maureen en Frans het ook geskakel. Engela & Hannes het ook goeie wense gestuur.
LEKKER VERJAAR OUPA. Ons almal is baie lief vir jou!
Waar of onwaar?
Oupa Tienie se oudste dogter Mien Aucamp, links, en by haar haar langeraad man Johan Aucamp is diep in geselskap met Tinus Oberholzer en Albert Minnaar aan die verste kant.
Aan die regterkant smul Mariana Basson en Cora Matthyser aan die lekkerrrr koek.
Een van die inwoners wat altyd die sonlig met oupa Tienie deel, Anton Bosch, kuier lekker saam op hierdie vrolike dag.
Ja, oupa, ek sien jou nog steeds. Lekker eet, lekker verjaar! Hoop die baie soentjies van die personeel was nie te veel vir die hart...

Kyk hoe druk die vrouens hier by die linkerkant in. Haai, waar is oom Johan heen? Mien, jy beter gaan kyk!
Bakgat kleinseun, Tienie Aucamp wys hier hy is die grootste en die sterkste en die beste en dat hy al hierdie goeie goed van sy oupa ge-erf het.
'n Manne-erkennings druk soos ek nog nie voorheen gesien het nie. Oupa het beslis 'n groot indruk op Albert Minnaar gemaak.
Ok, Tinus Oberholzer, jy kan maar by ons reuse ingereken word!
O, hier is hy. Toemaar Mien, hy wou net kom wys hy is die langste in die familie...
Man, was oupa bly om hierdie twee mense te gesien het. Theuns & Minie Prinsloo het gesorg dat die gesmul nie einde kry nie met lekker roomys.
Oupa het egter later begin bulder dat hy wil slaap en dat hy moeg is.
Dankie vir almal wat hierdie dag vir oupa spesiaal gemaak het.
Maureen en Frans het ook geskakel. Engela & Hannes het ook goeie wense gestuur.
Subscribe to:
Posts (Atom)
About Me
- La Reynette Centre
Followers
Powered by Blogger.