Thursday, September 29, 2011
X-MAS Placemats
Jenny Hugill is showing Andries Koekemoer what the wrong side of the collage looks like.
This is the right side of the collage that will be used as a placemat, says Jenny.
Danny Carvalho is also joining the crafts workshop today.
The placemat is almost done.
Love to see you laugh Mr. Calvalho
Oupa Tienie Matthyser caught a new breath since his 99th birthday on 16 Septemeber. Joining in again, I see!
Ahh, welkome geselskap onderbreek die sessie...
Matrone Coomans kyk hoe Mary Binet Oupa Tienie se plekmatjie vir my wys. Anton Bosch is nog besig met syne.
Nog 'n bietjie hier, nog 'n bietjie daar...
Nog nie heeltemal klaar nie tante Mary.
How does this look, says Anton Bosch. Very well done my man. Very well done!!
Die studente van Tswelope Nursing School wil ook speel. Andries Koekemoer het tot op die laaste gebly en hy het vier plekmatjies gemaak. Hoera vir Andries! Een is definitief vir my sussie, Nellie de Lange... die mooiste girl in die plek.

Monday, September 19, 2011
Tienie Matthyser se welverdiende 99ste Verjaarsdag
Suksesvolle boer en geliefde rugbyspeler het sy 99 ste verjaarsdag by ons gevier. Vrydag 16 September was ons almal hier by La Reynette Centre bederf met smul lekker happies uit die boonste rakke om oupa se verjaarsdag saam met hom te geniet. Alhoewel oupa Tienie in die laaste tyd baie swak was, weergalm sy bulder stem weer soos musiek in ons ore deur die huis. Oupa is 'n taai lat en ons almal hou duim vas dat ons volgende jaar 'n groot makietie vir sy 100ste verjaarsdag sal hou.
LEKKER VERJAAR OUPA. Ons almal is baie lief vir jou!
Waar of onwaar?
Oupa Tienie se oudste dogter Mien Aucamp, links, en by haar haar langeraad man Johan Aucamp is diep in geselskap met Tinus Oberholzer en Albert Minnaar aan die verste kant.
Aan die regterkant smul Mariana Basson en Cora Matthyser aan die lekkerrrr koek.
Een van die inwoners wat altyd die sonlig met oupa Tienie deel, Anton Bosch, kuier lekker saam op hierdie vrolike dag.
Ja, oupa, ek sien jou nog steeds. Lekker eet, lekker verjaar! Hoop die baie soentjies van die personeel was nie te veel vir die hart...
Mariana Basson, dogter, Cora Matthyser, skoondogter en Mien Aucamp, dogter, maak vir oupa wakker net vir 'n foto. Skaam julle sussies, pa begin al moeg word. Hiehie, het julle! Oupa het net skrefies oe oor... Julle staan verniet so lank hier!
Kyk hoe druk die vrouens hier by die linkerkant in. Haai, waar is oom Johan heen? Mien, jy beter gaan kyk!
Bakgat kleinseun, Tienie Aucamp wys hier hy is die grootste en die sterkste en die beste en dat hy al hierdie goeie goed van sy oupa ge-erf het.
'n Manne-erkennings druk soos ek nog nie voorheen gesien het nie. Oupa het beslis 'n groot indruk op Albert Minnaar gemaak.
Ok, Tinus Oberholzer, jy kan maar by ons reuse ingereken word!
O, hier is hy. Toemaar Mien, hy wou net kom wys hy is die langste in die familie...
Man, was oupa bly om hierdie twee mense te gesien het. Theuns & Minie Prinsloo het gesorg dat die gesmul nie einde kry nie met lekker roomys.
Oupa het egter later begin bulder dat hy wil slaap en dat hy moeg is.
Dankie vir almal wat hierdie dag vir oupa spesiaal gemaak het.
Maureen en Frans het ook geskakel. Engela & Hannes het ook goeie wense gestuur.
LEKKER VERJAAR OUPA. Ons almal is baie lief vir jou!
Waar of onwaar?
Oupa Tienie se oudste dogter Mien Aucamp, links, en by haar haar langeraad man Johan Aucamp is diep in geselskap met Tinus Oberholzer en Albert Minnaar aan die verste kant.
Aan die regterkant smul Mariana Basson en Cora Matthyser aan die lekkerrrr koek.
Een van die inwoners wat altyd die sonlig met oupa Tienie deel, Anton Bosch, kuier lekker saam op hierdie vrolike dag.
Ja, oupa, ek sien jou nog steeds. Lekker eet, lekker verjaar! Hoop die baie soentjies van die personeel was nie te veel vir die hart...

Kyk hoe druk die vrouens hier by die linkerkant in. Haai, waar is oom Johan heen? Mien, jy beter gaan kyk!
Bakgat kleinseun, Tienie Aucamp wys hier hy is die grootste en die sterkste en die beste en dat hy al hierdie goeie goed van sy oupa ge-erf het.
'n Manne-erkennings druk soos ek nog nie voorheen gesien het nie. Oupa het beslis 'n groot indruk op Albert Minnaar gemaak.
Ok, Tinus Oberholzer, jy kan maar by ons reuse ingereken word!
O, hier is hy. Toemaar Mien, hy wou net kom wys hy is die langste in die familie...
Man, was oupa bly om hierdie twee mense te gesien het. Theuns & Minie Prinsloo het gesorg dat die gesmul nie einde kry nie met lekker roomys.
Oupa het egter later begin bulder dat hy wil slaap en dat hy moeg is.
Dankie vir almal wat hierdie dag vir oupa spesiaal gemaak het.
Maureen en Frans het ook geskakel. Engela & Hannes het ook goeie wense gestuur.
Subscribe to:
Posts (Atom)