Friday, December 2, 2011
Recycle this Christmas with La Reynette Centre
Spoeg, plak, teken en inkleur, dis hoe jy te werk gaan wanneer 'recycling' gedoen word. Hier is Anton Bosch besig om sy kersboom in te kleur.
Ouma Hettie van den Heever, links is 91 jaar oud en staan nie terug om aan al die verrigtinge deel te neem nie. Anton Bosch, Lilly Sella en Andries Koekemoer is soos altyd druk besig met die kunsklasse.
Hierdie keer moes Jenny Hugill nie veel verduidelik nie. Almal het sommer geweet wat om te doen. Dankie Jenny vir al die werk wat jy vooraf gedoen het sodat almal net kon inval en help!
Lilly Sella en Anton Bosch wys hier die kerskaartjies wat hulle vir hulle families gemaak het.

![]() |
'n Paar kerskaartjies van naby. Die gehalte daarvan oortref sommer nuwe kaartjies wat mens in die winkels te koopkry. Knap gedaan. Sommer mooi en 'n paar bome gered in dieselfde asem!!!! |
Subscribe to:
Posts (Atom)