Wednesday, January 18, 2012

Min Shaw with Family and Friends on a special Christmas Party

 Min Shaw saam met Reinetta Ridley. Dankie vir 'n pragtige tydjie wat ons met jou kon deel. Altyd professioneel en sensasioneel. Jy kan enige tyd by ons 'n draai kom maak.
 You had a nose job, didn't you!
 Oupa Piet Niemand en Tienie Matthyser sit in vervoering terwyl die stem met die sagte klanke hulle terug voer na vergange jare. Die goeie ou jare!!!
 Teresa and her husband Danny Carvalho enjoy their moments together at this wonderfull gathering of friends and family. Barbara says hi there Babs!
Wens jy was hier...

'n Warm handeklap van 'n gehoor wat in vervoering was... Dankie Min, jy bly maar bo!

About Me

La Reynette Centre
View my complete profile

Followers

Powered by Blogger.