Tuesday, June 28, 2011
Vadersdag met Stefan
Hierdie Sondag het ek iets spesiaals belewe. Dit is soms hartverskeurend wanneer 'n mens moet toekyk hoe die ouderdom mense niks maak nie.
Hierdie dag het sy kleure gedraai met Stefan se diep manlike stem. Vadersdag het een moeder se ogies laat opflikker en nuwe lewe het sy draai in haar lyf gemaak soos wat ek nog nie in haar gesien het nie.
Tannie Meisie Pretorius (inwoner vir 4 jaar) het my na my asem laat snak toe sy toegelaat het dat die hede haar ontvoer het na 'n verlede wat gebokspring het.
Bewys nommer 1: Kyk na my ouma in die blou baadjie aan die regterkant. Sy het behoorlik vadersdag gekaap. Oupa Piet Niemand aan haar sy het net toegekyk en lekker saam gelag...
Stefan jy het dit my ou!
Ek weet nie of dit net oor die blou gegaan het nie maar tannie Meisie se swaai het aansteeklik geword. Hier is oom Andries Koekemoer ook in ekstase. Stefan het na afloop aan almal 'n geskenkie gegee.

Tuesday, June 21, 2011
Lappies en Lallie kry 'n 'Facelift'
Lank, lank gelede. Verlede jaar toe dit nog Oktober was, het drie meisies besluit dat hulle kans sien om Lappies & Lallie uit die puinhoop van sy bestaan te red. Die gemeenskaps projek sou alle fassette van die gemeenskap aanraak. Reinetta Ridley bedryf La Reynette Centre en het goeie kennis van bejaardes en verswaktes. Anneke Viljoen is 'n geestelike sanger van formaat en bestuur Grace Music Outreach Ministries. Sy gaan die jong mense oplei in drama en sang. Marian Botes se hart is diep gewortel vir die saak. Sy sal die dagsorg vir bejaardes bestuur maar neem ook verantwoordelikheid vir die instandhouding van die gronde aan.
Bewysstuk nommer een. Die vervalle toilette is herstel deur 'n bekwame loodgieter wat deur Anneke aangestel is. Anneke vertel van baie borge en ons sien daarna uit om julle van hulle te vertel een van die dae.
Allerhande goetertjies was te koop om fondse in te samel vir die reuse projek.
Soos dit maar gaan, was die 'jumping castle' beset met voornemende akrobate.
Van toeka se dae, is die gronde slag gereed vir die stamp van gemeenskapsvoete. Marian se vlytige hande maak alles vinnig nommer pas.
Gister se kunstenaar het die mure laat blom in verbeelding. Vervang met mooi wit mure om aan Mogale se Gesondheids regulasies te voldoen.
Die kinder tonnels in wurm se kleur laat die werf lag met opgewondenheid.
Monday, June 13, 2011
The Piet Niemand 81st Birthday Bash
Ek kon nie glo toe ek 81 brandende kersies op een koek sien nie. Dit is waar, oupa, jy het dit gemaak. Ons wil net oupa geluk wens met die mylpaal. Mag oupa nog baie jare vir ons gespaar bly. 3 Junie is tog so 'n spesiale dag en oupa maak hierdie dag net meer spesiaal.
Marie, jy is darem 'n vrou duisend. Altyd besig om almal te bedien en gelukkig te hou. Oom Corrie kyk en praat en eet tegelyke tyd. 'n Mens kan nie vertel wat is die beste nie. Die mooie dames, goeie geselskap of die lekker eethappies.
Hans, jy kruip verniet weg agter in die hoekie agter oom Corrie. Ek sien jou en ek weet jy het die grootste stuk koek gevat. Ma Lasea maak nie verniet sulke groot oge in jou rigting nie.
Matrone Coomans het net 'n oomblik gehad om oupa van harte toe te wens toe moes sy weer hardloop. Dankie Matrone!
Nog geluk wensers op die telefoon!
Moenie worry nie, Marie, Apie is op pad!
Mmm, ek wonder hoekom ruil die mans sleutels uit. Is dit nie gewoonlik telefoon nommers nie? En dit agter die vrouens se rug...
Martie Heymans is druk besig om die ander pasiente en staf te bederf met die offergawes van die van den Berg's en Niemand's. Almal moet feesfier, is die goedhartige mense se motto...
Tannie Sarie Easton kyk skelpies vir oom Josef Venter in die agtergrond. Chips, daar kom sy vrou. (Gedink ons het nie gesien nie!)
Ja Oupa, die pad na 'n man se hart is nog steeds deur sy maag.
Uiteindelik kyk almal gelyktydig vir my. van links Hans Niemand, Corrie Niemand, Lasea Niemand, Sarie Easton en Marie van den Berg. Sjoe, so baie mooi mense tesame.
Mr. Daniel Carvalho salutes you!
Apie van den Berg het uiteindelik opgedaag. Almal groet weer.
Bederf mense, groot bederf vir elke pasient en staf. Dankie ouens, julle is cool. Ons waardeer julle moeite.
Sarie het besluit sy gaan nou vir oom Venter ook 'n bordjie skep.
Dis nou 'n mooi foto

![]() |
Ja, meisiekind. Sit nou. Jy het jouself oortref. So hard gewerk en jy lyk nog steeds so pragtig soos altyd. |
Friday, June 10, 2011
Prevent Parking confusion al La Reynette Centre
Before you park in the street, please consider that it may be an offence
. We want your visit to be pleasurable and ask you to please ask us to open up the inside parking for you. It will only be a pleasure. Alternatively, double park in the area supplied.
As you can see, the inside parking can take four vehicles without obstruction. Saves you having to move your car and it is a lot safer.

We will apply to the council to create additional parking space in this area. |
Tuesday, June 7, 2011
Dankie Matrone Coomans
Matrone Marthie, Johanna, etc. Coomans.
Baie dankie vir al jou harde werk hier by La Reynette Centre. Vandat jy hier kom werk het voel ons veilig en bevooreg. Jou liefde vir die mens maak jou elke dag net mooier in ons harte. Ons vertrou dat jy nog baie lank hier by ons sal bly al maak ons somtyds droog.
Okay, genoeg gevlei, moet nie net daar sit nie, die medisyne moet gepak word....
Liefde van La Reynette Centre staf en pasiente. Ek weet julle almal stem saam. Laat ons weet wat van Matrone vir julle so spesiaal is. Al is julle engels. Ons lees graag engels...

Sheila Dando, we miss you already...
Phillip Perch besoek La Reynette Centre
Ons almal hier by La Reynette Centre wil net dankie se vir die interesante werkswinkel oor vel probleme wat jy hier by ons gehou het. 'n Verdere dankie vir die UNIQUE SKIN 'samples' wat jy so vryelik aan ons bejaardes geskenk het.
Matrone Coomans, Phil Perch en Lilly Sella wys hier waaroor al die bohaai gaan.
Unique skin werk werklik baie goed om die vel onmiddelik te verdoof teen pyn ten tye van uitslae, insek byte, brand wonde, snye, ingroei toonnaels en nog vele meer. Julle kan Unique Skin by La Reynette Centre aankoop. Skakel Tienke op 011 953 4075 of Sel: 072 282 7831.

Subscribe to:
Posts (Atom)