Tuesday, June 7, 2011
Dankie Matrone Coomans
Matrone Marthie, Johanna, etc. Coomans.
Baie dankie vir al jou harde werk hier by La Reynette Centre. Vandat jy hier kom werk het voel ons veilig en bevooreg. Jou liefde vir die mens maak jou elke dag net mooier in ons harte. Ons vertrou dat jy nog baie lank hier by ons sal bly al maak ons somtyds droog.
Okay, genoeg gevlei, moet nie net daar sit nie, die medisyne moet gepak word....
Liefde van La Reynette Centre staf en pasiente. Ek weet julle almal stem saam. Laat ons weet wat van Matrone vir julle so spesiaal is. Al is julle engels. Ons lees graag engels...

Subscribe to:
Post Comments (Atom)
0 comments:
Post a Comment